Gelukkiger tye: Richard en Hestie Wilson.Haar nuwe lyfie het seun dalk lus gemaak
Die tonge klap oor ’n vermeende vuurwarm verhouding tussen ’n hoërskooljuffrou van Klerksdorp en ’n eerstespan-rugbyspeler van die skool.
Maar dis alles net ’n SMEERKOMPLOT deur haar man en die gemeenskap, sê die aanvallige bedryfsekonomie-juffroutjie, Hestie Wilson (29), van die Hoërskool Schoonspruit nadat die departement van onderwys self ondersoek ingestel het oor die beweerde verhouding tussen haar en Werner Groenewald (18).
Maar daar was geen bewyse om die smeerstorie te staaf nie. Selfs die onderwysdepartement het geen bewyse gekry om die gerugte te staaf nie en glo ook dat die “juffrou net die slagoffer van gifstories geword het”.
Volledige berig in die koerant.