Sanger: Doane Smith
’n Paar weke gelede het die sanger Doane Smith gebieg dat hy sy pragtige vroutjie Christine verneuk het met ’n vrou wat hom glo “stalk”.
“Ek het in haar (die skelmpie se) slaggat getrap en kan jou belowe dit sal nooit weer gebeur nie,” het Smith aan Sondag vertel.Nou beweer Zelda Stander, die voormalige skelmpie, DIE SANGER IS DIE STALKER.
Sy het glo selfs ’n BESKERMINGSBEVEL teen hom gekry. Stander het, na aanleiding van die storie wat sowat twee weke gelede in Sondag verskyn het, ’n e-pos aan Sondag gestuur waarin sy sterk te velde trek teen die sanger: “Doane maak kak en dan beskerm hy hom gou.
Volledige berig in die koerant en die pdf-weergawe.