Wat soek Spies nog in die Bok-span? Foto: Foto24
Die Springbokke gaan die Kiwi’s, Aussies en Poemas in die Rugbykampioenskapsreeks sonder Ryan Kankowski en Wynand Oivier pak.
Die Bok-coach, Heyneke Meyer, het gistermiddag sy groep van 30 spelers aangekondig wat oor die volgende nege weke die land moet trots maak in dié nuwe reeks, en Kankowski en Olivier is nie oorweeg vir die reeks nie omdat hulle kontrakte geteken het om in Japan te speel.
Dis ook maar goed dat Olivier op pad soontoe is, maar die Bokke gaan vir seker vir Kankowski in die nommer agt trui mis, waar Spies seker weer gaan diens doen.
Volledige berig in die koerant.