Soek hulp! Adrian Sutil het talent, maar word dalk nie gekies nie omdat geld die praatwerk moet doen.Foto: EPA
Vet tjekboeke of rou talent? Dis die gestoei wat tans aan die gang is vir die laaste twee beskikbare sitplekke in Formule Een.
Caterham, voorheen Team Lotus, het onlangs verras deur die Fransman Charles Pic as sy een jaer in die plek van die Fin Heikki Kovalainen aan te wys. Ongelukkig lyk dit of die tweede sitplek ook meer oor geld as talent gaan. Vir eers wou dit voorkom of Luis Razia ’n paar miljoen uit Brasilië kon wurg.
Daarna het sy landgenoot Bruno Senna staatgemaak op sy roemryke van en paar miljoen dollar se borge wat hom ’n sitplek laas jaar by Williams verseker het. Toe volg Giedo van der Garde, wat met ’n paar miljoen van sy ryk Hollandse stiefpa die tweede jaer sou wees.
Volledige storie in die koerant en die pdf-weergawe.