Ervaring kan nie gekoop word nie.
Die Stormers is nou op die wenpad.
Drie honde stry oor daai been.
Die Bokke het die Iere net-net geklop en die toer gaan nie makliker word nie.
Ierland gaan Groen-golf met moeite stuit.
Hierdie Springbok moet kole toe.
Jean sê ouens móét oorsee speel.
Bokke wen, maar baie werk wag.