Aitsa! Candice Swanepoel het die Yanks se bloeddruk opgejaag met ’n swart bikini soos dié enetjie.
Die spul bleek Engelse is lekker jaloers op Suid-Afrika se mooi tjerries!
The Sun, die grootste koerant in Rooinekland, kon die afgelope week nie sy bewondering wegsteek toe hy sy lesers uitasem vertel het hoe pragtig Candice Swanepoel in haar bikini op die strand gelyk het nie.
Die lieflike Pietermaritzburgse onderkleremodel het bietjie op Miami se strand gaan uitspan, waar die Britse blad se paparazzi haar raakgesien het.
Volledige berig in die koerant.