Keer my as julle kan! Schalk Burger op vaart is nie ’n mooi gesig vir opponente. Foto: Reuters
MEESTE rugby fans lek hulle lippe af vir die Superrugbyseisoen wat uiteindelik hierdie maand afskop.
Ja, daar word gemoan dat die seisoen te lank is, maar rugby is al lank ’n professionele sport. Imagine jy het ’n voltydse job waar jy kort-kort oorsee gaan en twee maande ’n lekker break vat.
Ouens soos Tim Noakes het al gemor dat ’n rugbyspeler ook net soveel punch kan vat, en dié sportwetenskapkenner het beslis ’n punt beet. Die risiko vir beserings is natuurlik al hoe groter namate al hoe meer games gespeel word.
Die Stormers se coach, Allister Coetzee, het vroeër die week aan Die Burger se webblad gesê die sleutel tot sukses in 2013 is om sy spelers te roteer sodat hy sy beste span in die crunch games kan kies.
Volledige storie in die koerant en die pdf-weergawe.