Verkeerde nasionaliteit: Avianca Bohm gaan dalk haar kroontjie verloor! Foto: Masanori Udagawa
Avianca Bohm (22), die nuut-gekroonde Mej. Heelal Nieu-Seeland, is dalk haar kroon kwyt omdat sy EINTLIK Suid-Afrikaans is!
Hoewel die skoonheidsprinsessie byna ses jaar gelede met haar familie van Pretoria na Auckland geëmigreer het, het sy nog nie haar Kiwi-burgerskap nie.
Dié pageant was deel van Donald Trump se Mej. Heelal-kompetisie wat later vanjaar gehou sal word. Avianca is die jongste finalis in Trump se kompetisie wat opspraak wek.
Volledige berig in die koerant.