Alweer: Drie weke gelede het ’n vandalis wéér die gedenksteen omgestamp.
Is daar ’n gewoontemisdadiger wat daarop uit is om Bles Bridges se gedenksteen te verwoes?
Aan die begin van die jaar het iemand die gedenksteen wat net buite Bloemhof is, waar Bles Bridges verongeluk het, omgestamp. Die ding het toe net in ’n hoop marmerstukke gelê. Nou wil dit voorkom asof iemand alweer die gedenksteen gaan omneuk het!
Volgens Omega Grafsteenwerke, wat die gedenksteen vervaardig en geskenk het, word die gedenksteen gereeld omgestamp. “As een van ons trokke in die area is, laat ons die steen dan altyd optel,” sê Jessie van Schalkwyk van Omega in Kroonstad.
Volledige storie in die koerant en die pdf-weergawe.