Het hom! Louis Ludik vier sy drie. Foto: Gallo Images
Die Pienk Koeitjies het Vrydagaand behoorlik gelyk of hulle parkering in die Haaitenk soek.
Die manne van Durbs het hulleself in ’n ongemaklike posisie op die Supperrugby-punteleer geplaas toe hulle drie weke terug in die Coke-blik soos die blindeskool teen die Lions gespeel en verloor het.
Maar die men in black het besluit om ’n punt te bewys. Hulle taak was om die Bulls te wen en boonop ’n bonuspunt te kry sodat hulle nog veilig in die reeks kon voel. Daarin het hulle geslaag deur met 32-10 te wen en vier drieë te druk soos dit ’n gedugte Shark-spannetjie betaam.
Volledige berig in die koerant.