Pragtig! Katherine Jenkins bekoor mense wêreldwyd met haar opera vibes.Foto: Angola Badprop
Nie net lyk sy soos ’n engel nie, sy sing ook nog soos een!
Katherine Jenkins is waarskynlik een van die hotste operasangeresse wat nóg op hierdie aardbol geloop het. Hierdie klassiek opgeleide 32-jarige mezzo-sopraan van Wallis het verlede jaar ’n splinternuwe plek VOL fêns ontdek: Suid-Afrika.
Dis reg, dié blonde diva is besig om al bekender te raak hier in plaaslike geledere en al hoe meer mense stroom na haar konserte toe wanneer sy hier kom kuier. Na haar hoogs suksesvolle toer verlede jaar het sy dié week (so saam met die sneeu) in Johannesburg aangekom om weer ’n keer haar gehore aan die brand te sing.
Volledige berig in die koerant.