Net myne! Cameron Jacobs van die Kaizer Chiefs word eergister stewig vasgevat. Foto: Foto24
Niemand kan jou verkwalik as jy gedink het daar was die afgelope naweek nóg ’n Internasionale RugbyRaad- (IRR) Sewestoernooi in George nie.
Met die reëntjie wat gister aanhoudend op Outeniquapark geval het en die hope talent wat by die NMB Sewes-premierliga ten toon gestel is, het dit baie soos die ou dae gelyk voor die Suid-Afrikaanse IRR-toernooi twee jaar gelede na die Baai geskuif is.
Die meeste van die sewes-legendes wat gister en Vrydag in dié nuwe toernooi gejol het, het almal vir hulle verskillende internasionale sewes-spanne gespeel.
Volledige storie in die koerant en die pdf-weergawe.