Die ou dae: As Robocop sy masker afgehaal het, was hy maar ’n lelike ou bliksem.
Hy gaan terugkom, meaner en mainer as ooit tevore! Dis reg, Robocop, ou pellie!
Van al die goed wat hulle uit die 80’s kan remake, is hierdie staalsoldaat volgende aan die beurt. Die eerste fliek is al stokoud. Hy is in 1987 deur Paul Verhoeven (wat Total Recall en Starship Troopers ook gemaak het) die wêreld ingestuur.
Daarna was daar Robocop-waansin, want nóg twee (uiters swak) flieks het gevolg. Daar was selfs ’n paar Robocop-games ook!
Volledige berig in die koerant.