Craig Tracy ‘n Amerikaanse. Kunstenaar van New Orleans, ‘n kuns voorlopper in die kuns van body-paint. Craig neem wonderlike foto’s van modelle nadat hy vir ure lank geverf het aan foto’s van die modelle. In een van sy nuwe kunswerke het hy drie modelle gevat en hulle kaalgat afgeneem om ‘n tier te vorm.