Die Valentynsdag-moord waarby die bekende para-olimpiese atleet Oscar Pistorius betrokke was het die week wereldwye opslae gemaak. So het die week in foto’s verloop.