Mark Boucher se oogbal is Maandagaand in 'n noodoperasie herstel na 'n dwarsbalkie sy linkeroog getref en ernstig beseer het. Die Proteas jol 'n opwarmingsgame teen die Somerset graafskapspan. Foto's: Getty Images