Fietsryers van regoor die land het Vrydagaand hulde gebring aan die gevalle bergfiets-legend, Burry Stander, wat tragies dood is toe ’n taxi hom omgery het. Foto's: Dirk Lotriet en Scoop Cloete