Juweel: Jy sal dié ratkas se kierie tog te lekker woel!
MENS kan jou nie juis verkwalik as jy jou neus optrek vir die Auris wat ons almal tot nou toe geken het nie. Dis immers nie die opwindendste kar op aarde nie.
Maar as jy in die mark is vir ’n luikrug in die C-segment, gaan jy jouself lelik in die voet skiet as jy enigiets teken voordat jy na die nuwe Aurus gaan kyk het.
Sondag het dié outjie die met sy bekendstelling in Johannesburg gery, en ek belowe jou, Toyota het ’n wenner beet.
Ek sê nie die nuwe Auris oordonder sy teenstanders nie – daarvoor is die klas te mededingend met die Hyun-day i30, die Ford Focus en die nuwe VW Golf wat op pad is. Maar hierdie middelgrootte Toyota staan nie vir een van sy teenstanders terug nie, en dit teen ’n laer prys!
Volledige storie in die koerant en die pdf-weergawe.