Vuurvreter: Die GT Line is ’n heerlike speelding vir iemand wat hantering hoër aanskryf as rou krag. Foto: Dawid Roux
Daar was in my lewe twee goed wat my snags natgesweet laat wakkerskrik het.
Die eerste is ’n kameraad se wulpse blonde sussie wat een aand in my weermagjare in die donker in Pretoria ’n besonder geil voorstel in my oor gefluister het. En die ander is my 182 perdekrag RenaultSport Clio. Die enetjie met die Alcantara-sportsitplekke en die klipharde Cup-suspensie.
En glo my, ek het al baie meer van die Clio Sport gedroom as van Charmaine. Dís hoe goed die Clio was. Die ongelooflike hantering, die versnelling… Maar ’n paar goed het my in 2007 laat besluit om hom op iets meer besadig in te ruil.
Volledige berig in die koerant.