Grootkop: Malema het sterstatus geniet tydens sy verblyf in Londen.
Malema gaan groot en sommer ook vir goud!
The New Age het dié week onthul dat die geskorste ANC-jeugligaleier, Julius Malema, lekker in ’n vyfster-hotel in Londen fuif! Maar die vraag op almal se lippe is: Wie betaal daarvoor?
Malema en sy gatgabba Fl*yd Shivambu is blykbaar deur ’n spul sakemanne Londen toe gevlieg sodat hy ’n groep Britte kan toespreek oor ekonomiese transformasie in Suid-Afrika. Sondag dink Malema wou eintlik net na die Olimpiese Spele gaan kyk het.
Volledige berig in die koerant.