Lekker flink: Die Clio Avantgarde is nie ’n luibas nie.
Daar’s iets aan ’n Clio wat net eenvoudig reg is. Kyk, in hierdie B-segment, die plek waar karretjies van die VW Polo, Ford Fiesta, die Opel Corsa en Mazda 2 meeding, is daar nie swak rygoed nie.
Mededinging en markkragte sorg daarvoor dat ’n swak rydingetjie in hierdie kompeterende groep gou-gou uit die mark uit gewerk word. Met die gevolg dat jy nie maklik ’n fout kan maak as jy iets uit hierdie groep koop nie. V
at nou maar die Clio Avantage waarmee ons hierdie week rondkerjakker het.Dis mos ’n skitterende rydingetjie hierdie!Mense is geneig om te grinnik as hulle van Franse bougehalte praat, maar die Frenchies wat hierdie outjie aanmekaar geskroef het, weet hoe om ’n spênner te swaai.
Volledige berig in die koerant.