Yysig: Maar lekkerder as flieks sonder prentjies.
Dié week begin die vierde epiese verhaal – Ice Age: Continental Drift. Weereens is die nuwe Ice Age net so stunning soos die oues.
Animasieflieks is deesdae uit die boonste rakke en dit maak dit moeilik vir gewone flieks om daarteen te kompeteer.
Hier’s ’n paar redes hoekom flieks soos die nuwe Ice Age en die nuwe Madagascar jou gemiddelde fliek hard onder die gat gaan skop:
Volledige berig in die koerant.