VINNIGE POLS: Die Kizashi is nie net ’n luukse sedan nie, maar onder sy kap skuil ’n sportiewe hart.
Suzuki is nie skaam om hulle karre weird name te gee nie. Vat nou maar die Kizashi, wat Japannees is vir “iets groots is op pad”.
Let wel “groots” en nie groot nie. Dis nou nie asof die 2.4 liter-enjin klein is nie, maar dié sedan is ook nie die grootte van ’n Hummer nie.
Die skoonheid van die Kizashi lê daarin dat hy nie net ’n sedan is nie, maar ’n sportiewe hart het wat onder die kap skuil. Check maar net wat skop daai Japannese hart: 131 kw met giftige wringkrag van 230 Nm.
Volledige berig in die koerant.