mamma se bulletjie: Al die meisies hou die meeste van Jax in Sons of Anarchy.
Is jy gereed vir vet en rowwe biker-pret? Vir dié van julle wat nog nie Sons of Anarchy onder oë gehad het nie, is hierdie ’n ernstige aansporing: KRY DIT BLITSVINNIG IN DIE HANDE!
Want as jy al moeilikheid gesien het, is dit dalk nou ’n goeie tyd om vir jou te waarsku daar’s nog BAIE op pad!Verlede jaar het die vierde seisoen met ’n groot klimaks geëindig en mense het sterk getwyfel of ’n nuwe seisoen ooit weer die lig sal sien.
Intussen het die Internet Movie Database (IMDb) aangekondig dat die vyfde seisoen vol biker-kaskenades in September (nogal op 9/11) in Amerika gaan begin.Dis dus net ’n kwessie van tyd voor dit hier na ons toe ook gaan kom
Volledige berig in die koerant.