Kwaai en taai: Hugh Jackman is vanjaar weer die Wolverine.
Met 2012 agter die rug het Hollywood weer een ding bewys: Mense hou van tried en trusteds.
Daarom het The Avengers en Skyfall die beste gedoen die afgelope jaar. Want James Bond, Iron Man, Hulk, Captain America en Thor is almal tried en trusteds wat al in ’n hele string van hul eie flieks gespeel het.En juis daarom is vanjaar dus geen uitsondering nie, want 2013 bring ’n paar lekker ou staatmakers terug om seker te maak die mense met baie geld maak sommer nog meer geld.
So, moet maar nie te styf aan jou stoel vashou nie, want jy ken mos hierdie ouens:
Volledige storie in die koerant en die pdf-weergawe.