Piet Byleveld en Elize: Die vrou met wie Piet deesdae getroud is. Foto: Dawid Roux
Piet Byleveld mag homself miskien ’n lekker vet klop op die skouer gee vir sy bobaasspeurvernuf, maar hy het een HELSE leidraad gelos in sy kantoor voor hy weg is by Moord en Roof wat hom nou HARD aan die gat kan byt!
Sondag kan vandag eksklusief onthul dat Piet Glory Grabber Byleveld ’n spul van sy kollegas se loopbane met ’n byl bygekom het. Hy het NIE hul bevorderings laat deurgaan nie, MAAR dit onder in ’n laai ingedruk waar dit stof opgegaar het!
Die ouens wie se bevorderings in die gedrang was, is, insp. Shezi, insp. Maginda en insp. Ungerer, asook kapt. Mike van Aardt en kapt. Mark de Bruin. Die slagoffers van Piet se glory grabbing tricks is besig om met ’n prokureur te onderhandel om die saak verder te voer.
Volledige berig in die koerant.