Sporty: Die Kia Rio sedan se kurwes staan nie terug vir dié van ander sedans nie.Foto: Quickpic
Die Koreane se karre is hier om te bly en die karmark deurmekaar te skud. En die woord kwaliteit word al hoe meer met dié bra’s se karre geassosieer.
As dit nie Hyundai is wat opslae maak nie, is dit Kia wat die persepsies oor karre in die Suid-Afrikaanse mark verander. Ek was onlangs agter die stuur van die Kia Rio hatch en die Kia Optima.
Beide karre het ’n hengse indruk op my gemaak. So ek moes bietjie kwyl van my mond afvee voor ek agter die stuur van die Kia Rio Sedan ingeklim het. En dis nou nie omdat dié sedan die looks of woema van ’n McLaren MP4-12C het nie.
Volledige berig in die koerant.