Tropleier: Baas van die GLRU, Kevin de Klerk. Foto: Foto24
Verlede jaar het die Goue Leeus se Rugbyunie (GLRU) oortyd gewerk om vure dood te slaan oor gerugte dat hy bankrot is en waar daar ’n rokie trek, is daar ’n vuurtjie.
En as hy nie tóé bankrot was nie, is die kanse goed dat hy binnekort dié tag om sy nek kan dra.Die GLRU is van Woensdag af in ’n katgeveg met sy vennote in die Lions-franchise, die Pumas en Luiperds.
’n Dringende arbitrasie-saak is deur ’n regter verhoor nadat die Pumas en Luiperds op hulle happie van die Superrugby-koek aandring.Dié saak is Vrydag voor regter Willem Hartzenberg voorlopig afgehandel, maar hy sal eers binne die volgende twee weke uitspraak lewer.
Volledige berig in die koerant.