Vir vakansie: DIe Fluence is ’n lekker gesinskar.Foto: Quickpic
Die Sharks se Frenchie Freddie Michalak het vanjaar in die Super-reeks gewys watter verskil Franse flair kan maak. Of dit nou rooiwyn of karre is, daai flair spoel oor na alles wat Frans is.
Ek het met dié gedagte in my agterkop agter die stuur van die topmodel van die Renault Fluence, die Privilége, geklim. Jip, daai flair is daar en dit kom sterk na vore in die Fluence se padhouvermoë en die gemaklike rit wat die suspensie verseker.
Die Privilége spog met ’n 2 liter-enjin, waar die goedkoopste Fluence, die Authentique, ’n 1.6 liter-enjin onder die kap het. Nou wat is die verskil tussen die onderskeie modelle?
Volledige berig in die koerant.