-
Foto’s
-
16 June 2013
Die Bokke teen die Skotte - Suid-Afrika gaan volgende naweek in Pretoria teen Samoa moet vingertrek as hulle hul fans tevrede wil stel, want die vertoning gister in Nelspruit teen Skotland was nie oortuigend nie.
Die eindtelling van 30-17 vlei die Bokke, wat halftyd nog 6-10 teen die omgekrapte Skotte agter was.
-
10 June 2013
Spoedvrate - Die Bokke het Saterdag in Durbs net te veel skietgoed vir die Italianers gehad. Die spoed in die Bokke se agterlyn is een van die talle aspekte wat Heyneke Meyer en Bok-fans baie opgewonde maak.
-
03 June 2013
Hou bene, hou - Claude Moshiywa het gister die Comrades gewen. Talle hardlopers het die moordende marathon aangepak, sommige suksesvol terwyl ander nie kon klaarmaak nie
-
27 May 2013
Close - Die Bulls het Saterdag die rillerstryd teen die Sharks gewen. Die Bulls het in die skrums gesukkel en kon nie agter die witlyn kuier nie, maar het gefight om net-net te wen.
-
27 May 2013
Bloedneus - Die Stormers het die Reds Saterdag bloedneus op Nuweland gegee. Jean de Villiers se manne het gewys hulle bly maar 'n moeilike span op hulle tuisveld.
-
19 May 2013
Op track - Die Bulls het Saterdag net te veel skietgoed vir die Highlanders gehad. Volgende week pak hulle die Sharks op Kings Park.
-
13 May 2013
Twee konserte in Johannesburg - Bon Jovi en Justin Bieber het beide die naweek opgetree by die FNB. Dit was albei n moerse sukses.
-
06 May 2013
Die Bulls se oorwinning - Die Bulls was in 'n verwoestende bui in hul oorwinning teen die Hurricanes.
-
29 April 2013
Sondag op Sondag -
Ons het Sondag weer ’n heerlike kuier saam met van ons lesers in Pretoria by Oppi Plaas gehad. Dit was ons derde Sondag op Sondag-funksie.
Dit was Sondag op Sondag se shake-it met Sondag-cocktails. Te danke aan Olmeca Tequila en ons ekspert barman kon lesers leer hoe om fantastiese cocktails te maak en drink! Hou die koerant dop vir ons volgende Sondag op Sondag-funksie en moet dit nie misloop nie!
-
22 April 2013
Bahrain Grand Prix 2013 - Red Bull se Sebastian Vettek wen alweer. Vettel hef nou ‘n 10-punt voorsprong bo Lotus 'Kimi Raikkonen Die Finn moes weer tevrede wees met die tweede plek, soos die geval was verlede Sondag in China.
-
15 April 2013
Die naweek se rugby. - Die Bulls het Saterdag te veel skietgoed vir die Cheetahs gehad terwyl die Stormers het die Sharks Saterdag voor vasgevat terwyl
-
08 April 2013
Leanri by die Kreeffees - Leanri de Meillon en haar vriendinne het onlangs saam met ons foto-ghoeroe Dawid Roux Kreeffees toe gegaan.Dit was n ware fees met topkunstenaars en seekos wat by jou ore uitloop. 'n Soortgelyke fotosessie word beplan maar jt moet vir ons bokkie-kompetisie inskryf.
-
25 March 2013
-
25 March 2013
Sharks en Stormers se oorwinning - Die Sharks het Saterdag die Rebels n helse pak gegee en 10 keer ggan druk. en die Stormers Jake White se Brumbies geklop.
-
18 March 2013
Rugby: Sharks vs Brumbies - Die Sharks het Saterdag hul alies teen Jake White se Brumbies gesien.
-
11 March 2013
Saterdag se rugby! - Die Kings het Saterdag in die game teen die Sharks soos besetenes getekke
Die Stormers was Saterdag ysters teen die Chiefs op Nuweland.
-
26 February 2013
Jennifer Lawrence se middelvinger - Die arme Jennifer Lawrence! Die Oscars-aand het beslis nie goed vir haar afgeloop nie. Eers het sy van die trappe afgeneuk toe sy haar toekenning as beste aktrise ontvang het en toe het sy later die aand – haar middelvinger vir die joernaliste in die mediakamer gegooi. Dit lyk nie of sy heeltemal besef het was sy gedoen het nie. Sy’t haarself behoorlik koud geskrik en dadelik die middelvinger-image probeer afskud!
-
16 February 2013
Valentynsdag-moord - Die Valentynsdag-moord waarby die bekende para-olimpiese atleet Oscar Pistorius betrokke was het die week wereldwye opslae gemaak. So het die week in foto’s verloop.
-
12 February 2013
Sondag se whiskeyproe-fees - Op 10 Februarie het lesers heerlik saam met die span van jou gunsteling-koerant, SONDAG, ’n whiskeyproe-fees geniet. Dit was die eeerste SONDAG op Sondag, ‘n reeks gebeurtenisse wat reg deur die jaar aangebied gaan word. Hierdie Sondag se whiskeyproe-fees is ondersteun deur Chivas Regal- en Glenlivet-whiskey op Dozi se plaas in Hartbeespoort. Verteenwoordigers van Chivas en Glenlivet het vir die kuiergaste als vertel wat hulle moet weet van whiskey en elkeen het ook ’n kans gekry om verskillende tipes whiskey te proe en geniet. Dozi se musiek het vermaak aan almal verskaf en daar was ook ongelooflike pryse uitgedeel, wat hampers van Chivas en Glenlivet ingesluit het ter waarde van R5 000 elk en goodie bags met komplimente van Sondag. SONDAG sê dit was baie lekker om saam met die lesers te kuier en almal sien baie uit na die volgende SONDAG op Sondag.
-
28 January 2013
Die afgelope naweek se sport hoogtepunte - Vrydagaand se krieket het spannend geïndig toe die Proteas ‘n ses van die laaste bal geslaan het om sodoende die Swart Pette te klop.
Die Australiese ope tennis dames titel is gewen deur Victoria Azarenka van Belarus en die mans titel deur Novak Djokovic van Serbië.
Saterdagmiddag het die Goue Leeus rugbyspan, wat hierdie jaar nie in die Super 15 reeks speel nie, almal verras deur die Cheetahs met 33 – 17 te klop.
-
11 January 2013
Dakar tydren 2013 - Aksie fotos van die 2013 Dakar tydren deur Suid-Amerika. Foto's Reuters en AP
-
07 January 2013
Afsaal, ou maat - Fietsryers van regoor die land het Vrydagaand hulde gebring aan die gevalle bergfiets-legend, Burry Stander, wat tragies dood is toe ’n taxi hom omgery het. Foto's: Dirk Lotriet en Scoop Cloete
-
02 January 2013
Proteas teen Nieu-Seeland 2 Januarie 2013 - Die Proteas maak skoonksip op die eerste dag van die eerste toets teen NIeu-Seeland. Foto's: Foto24
-
10 December 2012
Nelson Mandela Sewes Desember 2012 - Foto's van al die aksie die afgelope naweek in Port Elizabeth. Foto's: Foto24
-
01 December 2012
Lady Gaga in Johannesburg - Foto's van Lady Gaga se konsert in die Soccer City-kompleks in Johannesburg. Foto's: Lerato Maduna/Foto24
-
26 November 2012
EFC Africa 17 - Aksiefoto's van EFC Africa 17 by Carnival City in Brakpan. Foto's: Anton Geyser
-
20 November 2012
Wat kan een man met drie vrouens op een slag doen? - Craig Tracy ‘n Amerikaanse. Kunstenaar van New Orleans, ‘n kuns voorlopper in die kuns van body-paint. Craig neem wonderlike foto’s van modelle nadat hy vir ure lank geverf het aan foto’s van die modelle. In een van sy nuwe kunswerke het hy drie modelle gevat en hulle kaalgat afgeneem om ‘n tier te vorm.
-
09 November 2012
Hael in die Ooste - Lesers het foto's ingestuur van die hael en skade in die ooste van Johannesburg.
-
20 October 2012
EFC Africa 16 - Foto's van die aksie by Vrydagaand se EFC Africa 16. Foto's: Anton Geyser
-
07 October 2012
Springbokke teen die All Blacks - 6 Oktober 2012 - Aksiefoto's van die Rugbykampioenskap-game tussen die Springbokke en die All Blacks op Soccer City. Foto's: Foto24
-
06 October 2012
Joburg Pride 6 Oktober 2012 - Foto's van Joburg Pride by Zoo Lake in Johannesburg. Foto's: Horst Günther
-
17 September 2012
Die Meesters van die Menslike Figuur - Kunswerke van die Die Meesters van die Menslike Figuur-uitstalling by die Standard Bank-kunsgalery in Johannesburg.
-
14 August 2012
Springbokoefening - Kaapdstad Maandag 13 Augustus - Die Springbokke oefen op die Waterford Hoërskool voor Saterdag se eerste Rugbykampioenskap-game teen die Poemas op Nuweland.
-
30 July 2012
EFC Africa 15 - 27 Julie 2012 - Scoop Cloete se foto's van al die aksie by EFC Africa 15.
-
27 July 2012
East Rand's Got Talent - Finaliste in die tweede rondte van East Rand's Got Talent. Foto's: Manie Jooste
-
10 July 2012
Mark Boucher besering en Proteas in Engeland - Mark Boucher se oogbal is Maandagaand in 'n noodoperasie herstel na 'n dwarsbalkie sy linkeroog getref en ernstig beseer het. Die Proteas jol 'n opwarmingsgame teen die Somerset graafskapspan. Foto's: Getty Images
-
09 July 2012
Durban July 2012 - Die tema van hierdie jaar se Durban July het alles gegaan oor Moeder Aarde en herwinning.Dit het kompleet gelyk soos ’n tree-hugger-saamtrek.Van die outfits het gelyk of iemand dit sommer uit die asblik gaan haal het.
-
09 June 2012
Springbokke teen Engalnd - 9 Junie 2012 - Aksiefoto's van die eerste toets tussen die Springbokke en Engeland in Durban. Foto's: Foto24
-
06 June 2012
Springbokke pomp spiere - Die Springbokke pomp spiere in die gymnasium.
-
23 May 2012
Superrugby - Cheetahs teen Sharks - Foto's van die Superrugby-game tussen die Cheetahs en die Sharks Saterdag in Bloemfontein.
-
23 May 2012
Superrugby - Stormers teen Waratahs - Die Superrugby-game tussen die Stormers en die Waratahs op Nuweland - 19 Mei 2010
http://sondag.co.za/wp-content/themes/magpress