Die Tuindwergies: Pieter de Jager, Jean Swiegers, Dawie de Jager en Emile Swiegers is die vier dwerge wat die land aan die brand rock! Foto: Waldo Swiegers
Kyk, so loop die dinge vir my: As jy in ’n band wil wees, is daar twee goed wat moet uitstaan. Jy moet uniek wees en die tunes kan gooi.
As jy die dag besluit om jou band Die Tuindwergies te noem, kan jy maar weet dat die mense gaan wil nader staan en luister.Hierdie bra’s is die ouens wat die tradisionele Afrikaanse rock ’n roll setup uitgechill het met bietjie meer akoestiese folkmusiek.
Vir Die Tuindwergies se nuwe album, Terwyl Die Donker Wolke Dans, het Pieter de Jager, Emile Swiegers, Jean Swiegers en Dawie de Jager ’n bietjie country spice ook by die mix gegooi.
Volledige berig in die koerant.
Check hulle nuwe video vir Golwe (Terwyl die donker wolke dans) hier.