Spiertier Lian Fourie. Foto: Dawid Roux
Aan al julle mak moere wat anonieme SMS’e stuur: Om agter die deur te staan en k*kpraat, is net so goed soos die klein hondjie se k*k! Groei ’n paar ballas en sit julle name by, f*kk*rs! – Johan
Ag liewe tyd, ou Petro! In watter oertyd lewe jy?! Jy is seker so verrimpeld, jy lyk seker erger as ’n olifant! Onthou net, jy wat sê jy soek nie Sataniste in die land nie, is waarskynlik self een en dis hoekom jy haar as een sien! Jy wat sê Gaga is Satan se bruid, was seker ook in haar bed dat jy so kan praat, jou kamma! – Chris
Groot samblief! Wil almal nie maar vir Darren Scott uitlos nie? Dink julle nie hy en sy familie het al genoeg swaargekry nie! Hy was die beste op Jacaranda. – Rika
Arme land! Arme mense! Skole kry boeke in Julie! Wat ’n f*k*p! Gee Zuma ooit om vir die land?! Nee, want anders sou hy meer gedoen het om die land te red! – Chris B
7de Laan is besig om heeltemal te verengels en te verkleur! Hoekom noem ons dit nie maar net Ama 7th Avenue nie? En dan druk julle dit sommer in julle gatte op! – Trots Afrikaans
Dis reg, Theuns Jordaan! Stuur vir Sondag en Media24 in hulle moer! Hulle skryf in elk geval net net kak van die Afrikaners! Klomp ANC-gatkruipers! – Anoniem
Leon Schuster, verewig jou naam in die geskiedenisboeke! Maak ons eie The Dictator! Jy sal hom goed speel! Doen dit vir vryheid! – Oom Stefaans van hier-af
Lian, ag shame, boetie! Onthou net: Roids maak jou piepie klein! Maar as ek so na die foto kyk is jy klaar gefok! – Anoniem
Lian lyk vir my mighty skeef. Twee meisies en die man kry dan nie eers ’n boner nie! – Anoniem
Lian Fourie: Is dit nou ’n geval van ’n te groot bors en te min wors?! Steroids maak groot worsies klein worsies! - Anoniem
Ek soek Lian Fourie met die groot abs se posadres sodat ek vir hom kan skryf! – Gay Robert
Ag nee, Lian Fourie! Trek vir jou ’n broek aan! Jy gaan wind in die eiers kry! – Anoniem V Lian Fourie, jy is f*kken sexy, ou! – Anoniem
Lian Fourie, jy lyk sexy in die koerant. Ek wil graag jou penis ook sien! Jy het die lyf vir dit, jou sexy man! – Anoniem
Lian Fourie, ek hoop jy vat dit in die p**p*r ook, pel! Jou foto’s maak my jags. – Groot Gerrie, Vrystaat
Dankie Sondag! Jul bl. 3 is vir die eerste keer volmaak! Nie te maer nie, nie te vet nie, net reg! En boonop nog f*kk*n mooi ook! Dankie, Adeline, dat jy jou praglyf met ons deel! – Lyall
Ag nee, Sondag! Was Adeline jul enigste keuse vir Sondag se stukkie? Ek het al baie baie beter gesien! - Eugene, Vaal