Takbokhoring? Nee, sê Bubba, ek blaas eerder ’n koedoehoring.Foto: AP
Hier’s nou ’n horing met ’n kinkel – ’n takbokhoring! En skielik spring daar nog ’n drug uit die lang opkikkergras.
Dit het aan die lig gekom dat ’n middel wat van takbokhorings gemaak word, sportmanne se vertonings ’n moewiese boost kan gee.
En wrintiewaar, daar kom toe ’n Lance Armstrong in gholf uit die ruveld na vore. Nie naastenby so ’n helse cheat soos die Amerikaanse fietsryer nie, maar die 49-jarige Fidjiaan Vijay Singh erken hy het so af en toe van dié takbok-goedjies misbruik.
Hy het egter glo nie die vaagste benul
gehad dat dit sy performance op die baan daai ekstra boost
sou gee nie.
Volledige storie in die koerant en die pdf-weergawe.