Audi en Toyota weer die groot kanonne.
Proteas is nog allesbehalwe choker-vry.
Jong Drake gaan net rook spoeg.
Skrummie suig aan dummie.
Dié Bismarck kan almalvoor die voet platskiet.
Rafa teen buddie in eindstryd.
Gaan dit spiekrag of flair wees?
Proteas kan siek word op blou Maandag.
Willie wil al die padwitlyn toe.
Bokke verorber Italianers, maar lê toe ’n bietjie skuins voor tjaila-tyd.