Zoeloe is ‘n moet.
As ’n vrou in die limelight kon dit nie maklik gewees het nie.
Die Tier is terug.
Kaapse manne se galgtou ook nou heeltemal styf getrek.
Wat ‘n klug!
Die oom is oud en moeg en nie lus vir hierdie sirkus nie.
Hou by die reëls.
Priesters is nie bo die wet nie.
Is dit werklik genoeg vir die minister van polisie, Nathi Mthethwa, om net sorry te sê?
Die noodlot kies kant.