Braai: Kenny Kunene is bereid om sy hand diep in sy sak te steek om The Spear op die kole te gooi. Foto: Lucky Nxumalo
Die sushi-koning, Kenny Kunene, soek nou ook wors op die kole! Kenny wil Brett Murray se omstrede tottie-skildery koop en dit dan verbrand.
The Spear, wat president Jacob Zuma uitbeeld met sy totter wat by sy gulp uithang, het die tonge laat klap toe dit in die Goodman-galery in Johannesburg uitgestal is.
Kenny, wat homself as