Deben: ’n Dorpie waar goeie sedige Afrikaners woon!
’n Spul katoolse mans is besig om die sedige, konserwatiewe en BAIE Afrikaanse dorpie van Deben in die Noord-Kaap diep in die skande te steek!
Die mans – heelwat van hulle getroud – is besig om die nabygeleë lokasie plat te spyker.Een van hulle se vrou het haar hart teenoor Sondag oopgemaak en vertel haar man loop rond en kuier in die lokasie, want “die anderskleurige vrouens se anatomie verskil so baie van wit dames en hul klitorisse is langer as ons s’n en dit fassineer hom,” het sy onder die skuilnaam Anna Bezuidenhout vertel.
“Maar as ek iets daaroor sê, dan verduidelik hy dat hy altyd drie kondome dra om my teen enige geslagsiektes te beskerm,” sê sy. V
Volledige berig in die koerant.