Ninja: Jaco Scherman is die Boere-ninja
’n Regse martial arts ekspert van die Oos-Rand wat alom- bekend staan as die “BOERE-NINJA” en armblankes oplei om boere op landelike gebiede te beskerm, is glo ’n SLEUTELKARAKTER in die mislukte MANGAUNG-KOMPLOT om die ANC-leierskap op te blaas!
Jaco Scherman is ’n ekspert in Aikido-gevegkuns – dieselfde dodelike gevegkuns wat die akteur Steven Seagal roem verwerf het. Hy is ook die eienaar van ’n sekuriteitsmaatskappy genaamd Panzer Protection. Scherman het vroeër die jaar herhaaldelik hardnekkige aantygings ontken dat hy ’n staatsgreep beplan het en beweer dat hy “alles volgens die wet” doen.
Nou kan Sondag onthul dat hy twee van die Mangaung 4-verdagtes OPGELEI HET IN ’n GEVAARLIKE “HAND TO HAND” BOEREKRYGKUNS!
Volledige storie in die koerant en die pdf-weergawe.