Viva: Die Madiba-beeld van 7 meter sal teen 7 Desember aan die publiek bekendgestel word. Foto: Charl Devenish
Madiba gaan binnekort oor die hele Bloemfontein kan uitkyk.
Of altans, ’n 7 m-beeld van die voormalige president en internasionale ikoon gaan oor Bloemfontein uittuur. Die afgelope paar weke word daar gewoel en gewerskaf by Naval Hill, waar dié beeld opgerig gaan word. Dit was Freddy Kenney, ’n plaaslike sakeman, wat R3 miljoen aan die Madiba standbeeld projek geskenk en het gesê dat die beeld van Madiba hoop aan die mense van Bloemfontein sal bring.
“Al die mense van die reënboognasie gaan daarby baat,” het hy gesê. Die beeld is net om aan Madiba dankie te sê vir alles wat hy vir ons land gedoen het.”
Volledige storie in die koerant en die pdf-weergawe.