Tande nie so stomp soos Kiwi’s s’n.
SA kan hieraan verstik.
‘‘Ek moet natuurlik byvoeg dat hy ’n absolute lafaard is. Nie net omdat hy gecheat het nie, maar omdat hy boonop sy kankeroorwinning holrug gery het.’’
Armstrong wil weer deelneem.
Krieket is nie meer die game vir ’n jintelman.
Franco van der Merwe het vir liefdadigheid vir die Natallers teen die Dolphins gespeel.
Uittog bevark SA nie.
Coach sal niemand se alie lek om in SA te speel.
Klein, ja, maar goed getrein.
Aan die brand voor Aussie-ope.